WebDirectory Search :: 
Search

    Open in a new Window   » Beyers - Familiewapen, herkoms en aankoms, die stamvader en eerste nageslag, en 'n stamboomboek "Erfurt na die Kaap".

    Open in a new Window   » Botha - Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.

    Open in a new Window   » Bredenkamp - Gedenkblad vir dié familie, met reünie-inligting, resepte, musiekbladsy, geskiedenis, stamboom en saamkuier-geleenthede.

    Open in a new Window   » Conradie - Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.

    Open in a new Window   » Du Preez - Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas.

    Open in a new Window   » Du Toit - Die eerste Du Toits in Suid-Afrika, en bladsye oor drie stamlyne. Ook foto's.

    Open in a new Window   » Dunn - Stamboom van William Dunn wat in 1820 in die Kaap geland het.

    Open in a new Window   » Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika - Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.

    Open in a new Window   » Gouws - Algemene navorsblad, met foto's en staaltjies.

    Open in a new Window   » Gouws - Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid-Afrika.

    Open in a new Window   » Grewar - Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.

    Open in a new Window   » Henning - Familiewapen, museum, foto's, familieregister in Duits met foto's, sketse, nuusbriewe, webskakels, en 'n GEDCOM databasis wat deursoek kan word.

    Open in a new Window   » Kielie-kielie, soek só jou familie! - G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.

    Open in a new Window   » Lochner - Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.

    Open in a new Window   » Lombaard - Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie.

    Open in a new Window   » Murray - Die Andrew Murray Vereniging van Suid-Afrika se tweetalige webwerf met inligting oor reünies, stamvaders, geslagslyne en foto's.

    Open in a new Window   » Murray - Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.

    Open in a new Window   » Myburgh - Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.

    Open in a new Window   » Nieuwoudt en Scheepers - Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.

    Open in a new Window   » Olwagen - Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.

    Open in a new Window   » Serfontein - Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen.

    Open in a new Window   » Snuffel-snuffel - Dugeot se openbare aanspeldbord vir mense wat verlore familie soek.

    Open in a new Window   » Steenkamp - Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika.

    Open in a new Window   » Suid-Afrikaanse familiewapens - Tweetalige gids met byna 700 familiewapens, met nuttige webskakels.

    Open in a new Window   » Swart - Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.

    Open in a new Window   » Van Rooy - Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika.

    Open in a new Window   » Van Rooyen - Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.

    Open in a new Window   » Vermaak - Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.

    Open in a new Window   » Vermeulen - Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste.

    Open in a new Window   » Viljoen - Geslagsregister van dié familie.



Help build the largest human-edited directory on the web.   Previews by Thumbshots - Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor
C o p y r i g h t   ©   P a l a c e D i r e c t o r y . c o m